News

POUS Franciskus het vandag, op Paasmaandag, in die ouderdom van 88 gesterf.Die Vatikaan het vandag sy dood in ’n ...
DIE Bishop Lavis-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n man Saterdagaand in Kalksteenfontein doodgeskiet is. Die motief ...
DIT gaan beslis ’n stryd van die heavyweights wees wanneer Northam Rhinos en Hamiltons in die final om die Saldanha Super-8 ...
ROBERTSON Town, die Bolandse Top-12 champions en Gardens van Kariega in die Oos-Kaap sal sake Maandag (vandag) in die final ...
DE DOORNS is die land se prentjiemooi druiwe-vallei. Maar vir die Rastafariër-elder Russel Krotz is dit ook die “tuin van ...
DIE Suid-Afrikaanse hip-hop-kunstenaar illRow wil die plaaslike musiektoneel laat ruk met sy jongste vrystelling, Uzuyi Bheke ...
MONTAGU. — Die gewese cop van hier wat ag jaar gelede ’n 15-jarige meisie verkrag het, is vandeesweek vir 25 jaar tronk toe ...
DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
Rainers, van Kewtown in Athlone, was verheug toe hy laas Donderdag sy gradeplegtigheid kon bywoon, veral omdat die journey ...
IN die aanloop tot winter, raai die Kaapstad-metro sy inwoners aan, om hul influenza shots te kry. Die City se klinieke sal ...
VIER maande ná haar skielike dood kan die familie van klein Gia Carolus (6) van Bonteheuwel nou uiteindelik berusting vind ...
MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.