News

’n Dissipel van Christus tot die einde. Dit is hoe kardinaal Stephen Brislin, aartsbiskop van Johannesburg, Woensdagoggend ...
Die lelike kommentaar oor sy gewig het hom geïnspireer om gesonder te leef – nie vir ander mense nie, maar vir homself, sê ...
Night, die polisiehond wat ’n inbreker se aanslag op sy lewe oorleef het, is ontslaan en byna gereed om weer vir diens aan te ...
Daar is nog nie duidelikheid oor wat die dood van die 22-jarige Durban City-speler Sinamandla Zondi veroorsaak het nie.
Vier tronkbewaarders wat weens die moord op ’n gevangene in hegtenis geneem is, sal nog twee nagte agter tralies moet ...
Die TV- en sosialemediaster Katinka die Kat het onlangs aangekondig sy is swanger met haar eersteling. Dis groot nuus ná ’n ...
Die uitspraak in die DA en EFF se hofsaak oor BTW word op die laatste teen 29 April verwag. Dis net twee dae voordat BTW ...
’n Pa wat sy vrou vermoor en op die kombuisvloer van hul Muizenberg-huis laat doodbloei het, hoop sy kinders sal hom kan ...
Adj.pres. Paul Mashatile hou vol die DA was ná die mislukte begrotingsdag in Februarie deel van ’n kabinetskomitee wat ...
Visepres. JD Vance van Amerika het Woensdag gewaarsku dat Rusland en Oekraïne ’n ooreenkoms sal moet bereik, anders sal ...
Die internetster en TV-aanbieder Katinka Oosthuizen (26), oftewel Katinka die Kat, sê haar grootste droom ooit het waar ...
Build One South Africa (Bosa) is woedend oor ’n “eenmalige toelae” van R408 miljoen aan die taxibedryf wat in vanjaar se ...