News
DIT gaan beslis ’n stryd van die heavyweights wees wanneer Northam Rhinos en Hamiltons in die final om die Saldanha Super-8 ...
ROBERTSON Town, die Bolandse Top-12 champions en Gardens van Kariega in die Oos-Kaap sal sake Maandag (vandag) in die final ...
VYF mans van Pofadder inn die Noord-Kaap gaan lank mang vir die verkragting van ’n negejarige dogtertjie. Die jong kind is wees gelaat ná die afsterwe van haar ma en ouma en is tussen 2017 en 2020 ...
’N 40-JARIGE van Bloemfontein is lewenslank tronk toe gepos vir die verkragting van sy 13-jarige niggie. Lank genoeg om oor sy sinnelose daad te besin. Volgens inligting het die voorval op 28 Maart ...
DIE akteur en model Ruben Engel (42) was ’n ruk lank af van sosiale media en TV, maar is terug met ’n bang. Ruben, wat sedert 14-jarige ouderdom in die vermaaklikheidsbedryf is, is deesdae te sien as ...
PLEASE, Don’t Call Me Moffie is nie ’n queer Moslem-storie nie, dit is ’n storie rondom identiteit. Só vertel Zubayr Charles (30), die skrywer van dié produksie wat binnekort op die planke is op die ...
DIE kykNET-sepie Suidooster se sterre skitter weer helder by vanjaar se Suidoosterfees by die Kunstekaap. Dit is vierde jaar wat hierdie gewilde Suidooster Stormsterk-konsert aangebied word en volgens ...
DRIE verdagtes is in hegtenis geneem ná die lyk van ’n 34-jarige man, glo in die bosse naby Xanadu Estate in ...
IN die aanloop tot winter, raai die Kaapstad-metro sy inwoners aan, om hul influenza shots te kry. Die City se klinieke sal ...
LAW Enforcement-beamptes het nog ’n gun en bullets van die strate verwyder. Volgens ’n woordvoerder van die Stad Kaapstad se Law Enforcement, Wayne Dyason, het cops die vuurwapen en koeëls vandag in ...
DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
DIE Kaapstad-metropolisie beamptes het gister vuurwapens in Heinz Park in Mitchells Plain, gekonfiskeer. Die voorval het ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results