News

DIT gaan beslis ’n stryd van die heavyweights wees wanneer Northam Rhinos en Hamiltons in die final om die Saldanha Super-8 ...
ROBERTSON Town, die Bolandse Top-12 champions en Gardens van Kariega in die Oos-Kaap sal sake Maandag (vandag) in die final ...
DIE Suid-Afrikaanse hip-hop-kunstenaar illRow wil die plaaslike musiektoneel laat ruk met sy jongste vrystelling, Uzuyi Bheke ...
DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
MY KIND se pa is seker die definisie van sleg. Oe jinne antie, daai man maak my naar. Ons was vir 5 jaar saam en alles was mos lekker aan die begin. Toe ons girl gebore was 2 jaar gelde, toe is hy ...
Rainers, van Kewtown in Athlone, was verheug toe hy laas Donderdag sy gradeplegtigheid kon bywoon, veral omdat die journey ...
DIE qualifiers is gehou, die launch het reeds plaasgevind, maar voordat die Bayhill Premier Cup-eindtoernooi kan afskop, was daar eers nog die social responsibility element wat afgehandel moes word.
DE DOORNS is die land se prentjiemooi druiwe-vallei. Maar vir die Rastafariër-elder Russel Krotz is dit ook die “tuin van ...
MONTAGU. — Die gewese cop van hier wat ag jaar gelede ’n 15-jarige meisie verkrag het, is vandeesweek vir 25 jaar tronk toe ...
IN die aanloop tot winter, raai die Kaapstad-metro sy inwoners aan, om hul influenza shots te kry. Die City se klinieke sal ...
VIER maande ná haar skielike dood kan die familie van klein Gia Carolus (6) van Bonteheuwel nou uiteindelik berusting vind ...
MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.