News

Die vermeende wildmisdadiger en voormalige meesterjaggids wat kort-kort in die hof is, Brian Roodt van Quality Hunting Safaris, is weer in die sop, dié keer spreekwoordelik ...
’n Onlangse verslag van die Namibiese korrektiewe dienste (NCS) het aan die lig gebring dat die regering oor die afgelope drie jaar meer as N$118 miljoen aan kos vir 4 ...
Die onverwagte verkiesing van die Landless People’s Movement (LPM) se parlementslid, Utaara Mootu, as die adjunkvoorsitter van die magtige staande komitee oor ...
Openbare vergaderings vind vandag in die hoofstad by die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) en môre by die UN Plaza in Katutura plaas. Die omgewings- en maatskaplike impakstudie vir die ...
Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het die langverwagte opgradering van die grondpad van 105 kilometer tussen Khorixas en Kamanjab na ’n teerpad aangekondig, ’n As jy n aktiewe ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah beskryf die inisiatief as 'n direkte belegging in die land se jeug. Dit word egter bevraagteken of die beleid op fiskale werklikheid gegrond is.
Met sy uittrede as Britse hoë kommissaris in Namibië, deel Charles Moore sy hoogtepunte en uitdagings van die afgelope vier jaar. Iréne-Mari van der Walt 4 Dae Gelede - 2025-04-22 00:00:00 "Die een ...